|
|
|
51-200 employees
View all
|
|
Non-profit Organization Management
|
|
Corner of DF Malan Drive and Eendracht Street, Kloofsig, Centurion, Gauteng 0140, ZA
|
|
Solidariteit Helpende Hand is 'n gemeenskapsorganisasie wat fokus op opheffing deur middel van opleiding. Helpende Hand se dienslewering strek van kinders tot bejaardes met die fokus om:
- Armoede te verlig deur mense selfstandig te maak; en
- Jongmense voor te berei vir die wêreld van werk.
Helpende Hand werk vanuit 'n Christelike waardestelsel en stel gemeenskappe in staat om kort- en langtermynoplossings te vind vir die nood in hul eie omgewing. Helpende Hand se dienste word in vyf temas verdeel soos die vyf vingers van 'n helpende hand. Deur hierdie temas word mense se lewens blywend verander:
-Ontwikkeling
- Opleiding
- Ondersteuning
- Onafhanklikheid
- Omgee
Solidariteit Helpende Hand fuksioneer binne die Solidariteit beweging as 'n maatskappy sonder winsoogmerk wat sy eie fondse genereer.
|
Solidariteit Helpende Hand Email Formats | Example Email Formats | Percentage |
---|---|---|
{f}{last} | [email protected] |
75.00%
|
The widely used Solidariteit Helpende Hand email format is {f}{last} (e.g. [email protected]) with 75.00% adoption across the company.
To contact Solidariteit Helpende Hand customer service number in your country click here to find.
Find accurate personal emails, work emails and phone numbers for employees
Accelerate prospecting with instant access to 300M professionals from 30M companies with the right contact details.